Slide template
“En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal maak dat julle vissers van mense word.”

Markus 1:17

Slide template - copy
“Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.”

Hebreërs 4:12

previous arrow
next arrow

Hoekom Rietfontein Gemeente?

Die uitstaande kenmerk van Rietfontein Gemeente is dat oud- en jonk saam die Here dien. Ons glo dat ʼn gemeente nie gefragmenteer moet word in verskillende ouderdomsgroepe nie, maar saam die Here moet dien. Ons gemeente se leuse is: U Woord… Die Antwoord. Daar is niks so heerlik as om saam rondom die Woord van die Here te vergader in jou geloof opgebou te word nie. Ons het egter ook ʼn dinamiese kinderbediening waar ons kinders en jongmense vanuit die Woord toegerus word.

 

Welkom by Ons

EG Kerk Rietfontein is 'n Evangeliese Gemeente wat Jesus Christus verkondig. Ons streef daarna om Christusgesentreerd, Skrifgetrou, Dinamies en Bybels-behoudend te wees. U is welkom om ons te besoek.

 

Opkomende
geleenthede

Ons groet u in die Wonderlike Naam van Jesus Christus! U is welkom om by ons aan te sluit tydens die onderstaande spesiale geleenthede.

12 October
EGK Rietfontein
Sunday

Eredienste

787 27th Ave, Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa

19 October
EGK Rietfontein
Sunday

Eredienste

787 27th Ave, Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa

26 October
EGK Rietfontein
Sunday

Eredienste

787 27th Ave, Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa

02 November
EGK Rietfontein
Sunday

Eredienste

787 27th Ave, Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa

No event found!

Kontak Ons

Tel: 073 490 5427

E-pos: wimpiesnyders@gmail.com

Adres:
787 27ste Laan
Rietfontein
Pretoria
0084

Ons Leraarspaar

Ds Wimpie & Mev Rika Snyders